Waldo en die Weerwolf Met die Rooi Tekkies: Boek 1

Wat sluip daar in die maanlig rond? Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok - en hulle krap behoorlik kop. Oral in…
5.024 Reviews
R 8.23
🚚 Ships in 3-5 work days

Wat sluip daar in die maanlig rond? Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok - en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop ...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU70980089
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Wat sluip daar in die maanlig rond? Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok - en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang ...
Wat sluip daar in die maanlig rond? Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok - en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang ... hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! 'n Nat, slymerige bol hare lei Waldo en Connie op die spoor van 'n onvergeetlike (en gevaarlike) avontuur - een wat jou sal laat tjank van lekkerkry!

More in Adventure