Donker Web

Donker Web

Greg Owen, voormalige hoofseun van Lawson Kollege en kuberkraker van formaat, is nou 'n eerstejaar-Matie. Sy pa en Dok P…
4.733 Reviews
R 16.38
🚚 Ships in 3-5 work days

Greg Owen, voormalige hoofseun van Lawson Kollege en kuberkraker van formaat, is nou 'n eerstejaar-Matie. Sy pa en Dok Pienaar, ontmasker as die Baker en die Candlestick Maker van Project Nursery Rhym...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU69347622
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Greg Owen, voormalige hoofseun van Lawson Kollege en kuberkraker van formaat, is nou 'n eerstejaar-Matie. Sy pa en Dok Pienaar, ontmasker as die Baker en die Candlestick Maker van Project Nursery Rhyme, is agter tralies. Maar wie en waar is die Butcher? As jy wil wraak neem, moet jy twee grafte grawe . . .
Greg Owen, voormalige hoofseun van Lawson Kollege en kuberkraker van formaat, is 'n eerstejaar-Matie na die jaar waarin sy gesin se lewe uitmekaar val. Sy pa en Dok Pienaar is ontmasker as die Baker en die Candlestick Maker van Project Nursery Rhyme en is agter tralies. Maar wie en waar is die Butcher? Greg sal nie kan rus tot die derde lid van die gewetenlose driemanskap aan die pen ry nie. As jy wil wraak neem, moet jy twee grafte grawe . . .

More in Adventure