Kies-jou-avontuur: Die Gevaarlikste Speletjie op Aarde

Mario is die rekenaarspeletjie-kampioen. Maar wanneer hy deur 'n nuwe speletjie weggevoer word na die kuberruim, moet hy…
4.98 Reviews
R 10.31
🚚 Ships in 3-5 work days

Mario is die rekenaarspeletjie-kampioen. Maar wanneer hy deur 'n nuwe speletjie weggevoer word na die kuberruim, moet hy veg vir sy lewe. Mario is die skool se rekenaarspeletjie-kampioen. Maar wanneer...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU69358578
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Mario is die rekenaarspeletjie-kampioen. Maar wanneer hy deur 'n nuwe speletjie weggevoer word na die kuberruim, moet hy veg vir sy lewe.
Mario is die skool se rekenaarspeletjie-kampioen. Maar wanneer hy deur 'n eienaardige nuwe speletjie weggevoer word na die kuberruim, moet hy veg vir sy lewe. 'n Geheimsinnige wese genaamd Gigabyte verduidelik dat hy na die sewe wonders van die antieke wereld moet reis om ses goue muntstukke te vind, voordat hy kan terugkeer huis toe. Lewensgevaarlike uitdagings wag op hom . . . 'n Kies-jou-eie-avontuur-storie propvol avontuur en naelbyt-aksie!

More in Adventure