Trouvrou

Trouvrou

Trouvrou is vir die moderne vrou met ''n nostalgiese hart wat hunker na vervloë dae ''n vrou wat ewe tuis agt…
4.968 Reviews
R 44.33
🚚 Ships in 3-5 work days

Trouvrou is vir die moderne vrou met ''n nostalgiese hart wat hunker na vervloë dae ''n vrou wat ewe tuis agter die kospotte as haar skootrekenaar is. Die boek is in drie afdelings ingedeel...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU90121302
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Trouvrou is vir die moderne vrou met ''n nostalgiese hart wat hunker na vervloë dae ''n vrou wat ewe tuis agter die kospotte as haar skootrekenaar is.

Die boek is in drie afdelings ingedeel: Ouma se plaaskombuis, Mamma se dorpshuis en Sussie se "Flat". Ouma dek ingewikkelder resepte soos koeksisters en wildspastei, resepte wat bietjie langer neem om voor te berei, Mamma is bietjie makliker met resepte soos Basaarkerrie en Pampoentert en Sussie s'n is sommer eenvoudig, met tientalle bymekaargooi disse.

Waar resepteboeke traditsioneel bont ontwerp word, is die Trouvrou Resepteboek jonk en vars met kleurpalette van groen en pink. Dit is 'n kombinasie van modern en nostalgies.

What's in the box
1 x Book

More in Food & Cookbooks