Oor die Kole

Oor die Kole

Die boek bevat liplekker resepte wat wissel van die perfekte tjoppie tot potbrode en slaai - en ja, jy kan slaai braai! …
5.04 Reviews
R 44.15
🚚 Ships in 9-11 work days

Die boek bevat liplekker resepte wat wissel van die perfekte tjoppie tot potbrode en slaai - en ja, jy kan slaai braai! Martelize deel gunstelinge waarmee sy grootgeword het en verskaf 'n magdom uitha...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU91409200
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Die boek bevat liplekker resepte wat wissel van die perfekte tjoppie tot potbrode en slaai - en ja, jy kan slaai braai! Martelize deel gunstelinge waarmee sy grootgeword het en verskaf 'n magdom uithaler-resepte met 'n kinkel wat jou smaakkliere sal prikkel. Sy gee raad oor potjies, roosters en basiese braaitegnieke. Met resepte vir ribbetjie, lamsrol, platbrood en haar pa, potjiekos-koning Matie Brink, se gewildste afvalpot. Natuurlik is daar ook iets vir die soettand - alles oor die vuur!

More in Food & Cookbooks