Nostalgie

Nostalgie

Nostalgie is Herman Lensing se sewende kookboek en volg op die uiters suksesvolle Huiskos / Home cooking in 2021, wat vi…
4.919 Reviews
R 20.71
🚚 Ships in 3-5 work days

Nostalgie is Herman Lensing se sewende kookboek en volg op die uiters suksesvolle Huiskos / Home cooking in 2021, wat vir 'n Gourmand-toekenning benoem is, en Dit Proe Soos Huis (Human & Rousseau), wa...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU93383168
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout
Nostalgie is Herman Lensing se sewende kookboek en volg op die uiters suksesvolle Huiskos / Home cooking in 2021, wat vir 'n Gourmand-toekenning benoem is, en Dit Proe Soos Huis (Human & Rousseau), wat in 2019 verskyn het.

Herman se laaste boek in die trilogie vertel - in sy eie woorde - die storie van sy lewe tot op 36 jaar. Die eerste proe of geur van kos laat jou terugdink en verlang - dit bring Nostalgie. En om met kos 'n oorgang van die verlede na die hede te bring is vir Herman belangrik. Nostalgie is nes jy Herman se kombuis ken: Hy gebruik kos om mense te laat onthou en te verenig.

Nostalgie bevat meer as 80 resepte, van bykos tot hoofgeregte; van brood tot kos uit jou yskas; van kos van die kole af tot vleisgeregte, en van vakansiekoekies tot nageregte. Elke hoofstuk weerspie l Herman se liefde vir kos en vir mense, met staaltjies waarin jy jou kan verkneukel.

More in Food & Cookbooks