Vuurwarm

Vuurwarm

Vuurwarm, nou vir die eerste keer in sagteband beskikbaar, is deur Die Burger beskryf as die 'ensiklopedie van braai' en…
4.712 Reviews
R 25.05
🚚 Ships in 3-5 work days

Vuurwarm, nou vir die eerste keer in sagteband beskikbaar, is deur Die Burger beskryf as die 'ensiklopedie van braai' en meer as 12 000 kopiee is reeds opgeraap. Suid-Afrikaners vier elke jaar Nasiona...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU52034803
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Vuurwarm, nou vir die eerste keer in sagteband beskikbaar, is deur Die Burger beskryf as die 'ensiklopedie van braai' en meer as 12 000 kopiee is reeds opgeraap.
Suid-Afrikaners vier elke jaar Nasionale Braaidag op 24 September. 'n Dag vir al die burgers van Suid-Afrika om lekker te ontspan en rondom die braaivleisvure te kuier met hul vriende en familie. Die dryfkrag agter hierdie inisiatief is 'n man bekend as Jan Braai. In die boek gaan Jan verder as algemene raad oor vuurmaak en die braai van steak, tjops, hoender en wors. Beslis 'n moet vir alle braailiefhebbers!.

What's in the box
1 x Book

More in Barbecue & Grilling