Suid-Afrikaanse Lugbraaier Kookboek

Suid-Afrikaanse Lugbraaier Kookboek

Die lugbraaier is ’n veelsydige kombuistoestel wat toenemend gewild raak. Dis eintlik bloot ’n klein tafelblad-konveksie…
4.754 Reviews
R 20.71
🚚 Ships in 3-5 work days

Die lugbraaier is ’n veelsydige kombuistoestel wat toenemend gewild raak. Dis eintlik bloot ’n klein tafelblad-konveksie-oond wat kos vinnig en doeltreffend gaarmaak. Baie mense gebruik lugbraaiers ne...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU92687150
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout
Die lugbraaier is ’n veelsydige kombuistoestel wat toenemend gewild raak. Dis eintlik bloot ’n klein tafelblad-konveksie-oond wat kos vinnig en doeltreffend gaarmaak. Baie mense gebruik lugbraaiers net om voorafbereide kos soos krummellaaghoender of bevrore vis en aartappelskyfies gaar te maak, maar dit kan ook vir talle uithalergeregte, selfs gebak, ingespan word.

Die Suid-Afrikaanse Lugbraaier Kookboek fokus op ou bekende gunstelinge soos malvapoeding, bobotie, appelkoos-snoek met soetpatats, melktert en boerewors met chakalaka, om net ’n paar te noem. Alles word in die lugbraaier gaargemaak. Jy sal beslis jou geliefkoosde Suid-Afrikaanse gereg in dié wye verskeidenheid van resepte vind.

More in Barbecue & Grilling