Suid-Afrikaanse Leefstylgids vir Diabetes

Meer as 100 Laekoolhidraat-resepte
4.911 Reviews
R 22.97
🚚 Ships in 3-5 work days

Meer as 100 Laekoolhidraat-resepte

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU95526941
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Dié diabetes-leefstylgids, wat oorspronklik in Engels verskyn het en waarvan meer as 40 000 eksemplare wêreldwyd verkoop is, is 'n onontbeerlike hulpmiddel vir enigiemand, van jonk tot oud, met Tipe 1- of Tipe 2-diabetes. Sukkel jy dalk reeds met insulienweerstandigheid, metaboliese sindroom of prediabetes? Slaan diabetes betyds hok met die leefstylwenke en maklike resepte in hierdie boek.

More in Health & Healing