Roulette

Roulette

In 1998 was hulle onskuldige tieners. In 2025 is hulle verdagtes. Sersant Sollie Mthembu se nuwe ondersoek lei hom terug…
5.03 Reviews
R 18.11
🚚 Ships in 3-5 work days

In 1998 was hulle onskuldige tieners. In 2025 is hulle verdagtes. Sersant Sollie Mthembu se nuwe ondersoek lei hom terug na 'n onopgeloste dossier van die negentigs. Om die moordenaar te stuit, en teg...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU98931461
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

In 1998 was hulle onskuldige tieners. In 2025 is hulle verdagtes. Sersant Sollie Mthembu se nuwe ondersoek lei hom terug na 'n onopgeloste dossier van die negentigs. Om die moordenaar te stuit, en tegelyk iemand na aan hom se lewe te red, moet Sollie agter die kap van die byl kom: Is dit wraak? Of word mense stilgemaak?

Roulette is die bekroonde skrywer Sidney Gilroy se vyfde roman - 'n onthutsende krimi wat die gevolge van familiegeheime en gevaarlike speletjies onder die vergrootglas plaas.

More in Crime & Detection