Hartedief

Hartedief

’n Reeksmoordenaar jag by stormweer, en Rooi en Kassie moet hom vastrek. Die Hartedief kom met moord weg, en dan is Kass…
4.921 Reviews
R 20.71
🚚 Ships in 3-5 work days

’n Reeksmoordenaar jag by stormweer, en Rooi en Kassie moet hom vastrek. Die Hartedief kom met moord weg, en dan is Kassie se volle aandag ook nie eintlik by die saak nie, want hy is smoorverlief op ’...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU71788411
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

’n Reeksmoordenaar jag by stormweer, en Rooi en Kassie moet hom vastrek.
Die Hartedief kom met moord weg, en dan is Kassie se volle aandag ook nie eintlik by die saak nie, want hy is smoorverlief op ’n aanvallige mede-seëlversamelaar. Vlerksleep is nie vir sissies nie.
Om sake vir hom en Rooi te vererger word hul baas daarvan verdink dat sy hul ondersoek in die wiele ry, en Kassie moet haar onskuld bewys.
Intussen word Kaapse vroue vermoor wanneer daar onweer broei.

What's in the box
1 x Book

More in Crime & Detection