Retoervloot

Retoervloot

Kaapstad en die VOC in 1713
4.97 Reviews
R 20.71
🚚 Ships in 4-6 work days

Kaapstad en die VOC in 1713

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU90032544
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Dit is 1713. VOC-admiraal Johannes van Steelant bring sy ryklik belaaide retoervloot terug na Nederland uit Batavia. Saam op die vlagskip, sy vyf jong kinders. Hulle word een-een siek – die gevreesde kinderpokke. Op 12 Februarie gaan die gesin aan land in Tafelbaai. Enkele maande later is sowat die helfte van die Kaapse bevolking dood aan pokke. In Retoervloot bring VOC-kenner Dan Sleigh dié gegewe, en die verbysterende werkinge van die VOC-retoervlootstelsel, lewend voor die oog.

More in Africa