Jopie Fourie

Jopie Fourie

Die teregstelling van Jopie Fourie was nog altyd 'n emosionele en sensitiewe onderwerp in Afrikaner-geskiedenis. In hier…
5.01 Reviews
R 26.38

Die teregstelling van Jopie Fourie was nog altyd 'n emosionele en sensitiewe onderwerp in Afrikaner-geskiedenis. In hierdie biografie werp Albert Blake nuwe lig op die lewe en dood van hierdie omstred...

Product Information

SKU97131446
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Die teregstelling van Jopie Fourie was nog altyd 'n emosionele en sensitiewe onderwerp in Afrikaner-geskiedenis. In hierdie biografie werp Albert Blake nuwe lig op die lewe en dood van hierdie omstrede figuur in die Suid-Afrikaanse geskiedenis. Vir baie Afrikaners het sy dood hom tot onsterflike heldestatus verhef. Maar daar was nog nooit eenstemmigheid oor die Fourie-tragedie in Afrikaner-geledere nie, en die gebeure en 'n vertolking daarvan is maar nog 'n verhaal van verdeelde Afrikaner-lojaliteite en -beskouings.

What's in the box
1 X Book

More in South