Orion

Orion

'n Heruitgawe met 'n pragtige nuwe omslag. 'n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike middelklashuis met 'n bl…
4.811 Reviews
R 21.58
🚚 Ships in 3-5 work days

'n Heruitgawe met 'n pragtige nuwe omslag. 'n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike middelklashuis met 'n blaasvlam gemartel en toe met 'n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU35323212
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

'n Heruitgawe met 'n pragtige nuwe omslag. 'n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike middelklashuis met 'n blaasvlam gemartel en toe met 'n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. Laksmanstyl. Oudpolisieman Zatopek van Heerden het sewe dae om die moord op te los en 'n testament te vind.
'n Heruitgawe met 'n pragtige nuwe omslag. 'n Middelklas-meubelhandelaar is in sy voorstedelike middelklashuis met 'n blaasvlam gemartel en toe met 'n M16 doodgeskiet. Een skoot; agterkant van die kop. Laksmanstyl. Oudpolisieman Zatopek van Heerden het sewe dae om die moord op te los en 'n testament te vind. En die moord het boonop al tien maande tevore plaasgevind, die spore is vaag, die enigste leidraad 'n stukkie papier waarmee hulle te lank gelede dollars toegedraai het. Miskien baie dollars ...En wanneer alles skielik ontvlam, is daar snaakse gediertes wat uit die vuurlig probeer skarrel: Militere Intelligensie, die CIA, Moord en Roof, georganiseerde misdaad op die Kaapse Vlakte. Hoe dieper hy delf, hoe meer lae hy van die ding afkrap, hoe meer smeer hulle toe.

What's in the box
1 x Book

More in Crime & Detection