'n Ontdekkingsreis Deur Die Bybel - Vir Kinders (Sagteband)

Dave Strehler bied met 'n Ontdekkingsreis deur die Bybel - vir kinders 'n Bybelhandboek spesiaal vir die jongklomp. Dié …
4.944 Reviews
R 8.58
🚚 Ships in 3-5 work days

Dave Strehler bied met 'n Ontdekkingsreis deur die Bybel - vir kinders 'n Bybelhandboek spesiaal vir die jongklomp. Dié boek sal kinders help om sin te maak van die Bybel deur vir hulle praktiese, lek...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU34224828
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Dave Strehler bied met 'n Ontdekkingsreis deur die Bybel - vir kinders 'n Bybelhandboek spesiaal vir die jongklomp.

Dié boek sal kinders help om sin te maak van die Bybel deur vir hulle praktiese, lekker en interessante maniere te wys om dinge oor die Bybel te leer.
'n Ontdekkingsreis deur die Bybel - vir kinders lei kinders deur die Bybel deur die volgende opwindende bywerkings:

antwoorde op die algemeenste vrae wat hulle het oor gebeure en karakters in die Bybel

interessante feite om hulle te stimuleer en hulle belangstelling te wek

visuele voorstellings van wat hulle lees om hulle te help verstaan en onthouh

hedendaagse toepassings van sekere Bybelse konsepte en tradisies

woordverklarings

vrae met Bybelse verwysings vir antwoorde om hulle insig te verryk

What's in the box
1 x Boek

More in Religion