’N Bybeldagboek Vir Seuns

’N Bybeldagboek Vir Seuns

'n Wonderlike dagboek wat 'n stewige grondslag sal lê vir seuns se geloofsgroei. Die 365 dagstukkies in 'n Bybeldagboek…
5.07 Reviews
R 10.31
🚚 Ships in 3-5 work days

'n Wonderlike dagboek wat 'n stewige grondslag sal lê vir seuns se geloofsgroei. Die 365 dagstukkies in 'n Bybeldagboek vir seuns is gebaseer op van die bekendste Skrifgedeeltes en beloftes in die By...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU91312959
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

'n Wonderlike dagboek wat 'n stewige grondslag sal lê vir seuns se geloofsgroei.

Die 365 dagstukkies in 'n Bybeldagboek vir seuns is gebaseer op van die bekendste Skrifgedeeltes en beloftes in die Bybel. Jong seuns sal elke dag van die jaar bemoedig, uitgedaag en geïnspireer word. Enkele temas wat in hierdie dagboek voorkom, is God, Jesus, die hemel, liefde, wonderwerke, wysheid en vele meer.

Elke oordenking is gerig op die daaglikse leefwêreld van seuns en bied woorde van troos, vrede en hoop.

Vir 8- tot 12-jariges

What's in the box
1 x Boek

More in Religion