Mini-Oordenkings: Om God Te Ken, Vir Kinders

Laerskolers beleef elke dag soveel uitdagings: boelies, groepsdruk, om vriende te maak, om goed te doen op skool, om in …
5.09 Reviews
R 5.29
🚚 Ships in 3-5 work days

Laerskolers beleef elke dag soveel uitdagings: boelies, groepsdruk, om vriende te maak, om goed te doen op skool, om in te pas én om hulle ouers trots te maak. Die goeie nuus is hulle is nie alleen hi...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU94495409
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Laerskolers beleef elke dag soveel uitdagings: boelies, groepsdruk, om vriende te maak, om goed te doen op skool, om in te pas én om hulle ouers trots te maak. Die goeie nuus is hulle is nie alleen hierin nie - God is elke tree van die pad by hulle!
Mini-oordenkings: Om God te ken vir kinders sal meisies en seuns tussen 8 en 12 jaar lei om God se liefde, trou en beskerming in moeilike tye te ontdek en te leer hoe gehoorsaamheid aan Hom kan lei tot moed en selfvertroue.
Die 180 kort oordenkings en praktiese uitdagings sal hulle harte versterk terwyl hulle die uitdagings in hulle lewe aanpak. Dit is die ideale grootte vir 'n rugsak of tas, sodat kinders enige tyd en enige plek kan stil word by God.

180 kort en kragtige dagstukke vir kinders tussen 8 en 12
184 eenkleur-bladsye
Sakpas-grootte

What's in the box
1 x Boek

More in Religion