Maalkolk

Maalkolk

'n Onskuldige man word in sy motorhuis met 'n jaggeweer doodgeskiet. 'n Jong vrou se lyk hang aan 'n boomtak diep in die…
5.09 Reviews
R 19.50
🚚 Ships in 3-5 work days

'n Onskuldige man word in sy motorhuis met 'n jaggeweer doodgeskiet. 'n Jong vrou se lyk hang aan 'n boomtak diep in die Magaliesberg. Speurder-kaptein Alek Strauss en sy span by die Fiskale Spesiale ...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU93446755
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout
'n Onskuldige man word in sy motorhuis met 'n jaggeweer doodgeskiet. 'n Jong vrou se lyk hang aan 'n boomtak diep in die Magaliesberg. Speurder-kaptein Alek Strauss en sy span by die Fiskale Spesiale Ondersoekeenheid is verbysterd. Iewers is 'n moordenaar wat slu speletjies speel.

Intussen is adjudant-offisier Anele Vilakazi op die spoor van 'n boogskutter aan die Wildekus. Sal kaptein Strauss en adjudant Vilakazi die skuldiges kan stuit, voor daar nog slagoffers geteiken word?

More in Crime & Detection