Low-carb is lekker twee

Low-carb is lekker twee

Om laekoolhidraat-maaltye voor te berei hoef nie vervelig of saai te wees nie. Ine Reynierse, outeur van die topverkoper…
4.513 Reviews
R 21.93
🚚 Ships in 8-10 work days

Om laekoolhidraat-maaltye voor te berei hoef nie vervelig of saai te wees nie. Ine Reynierse, outeur van die topverkoper ‘Low-carb’ is lekker, bring alledaagse disse weer terug na die laekoolhidraat-h...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU43659661
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Om laekoolhidraat-maaltye voor te berei hoef nie vervelig of saai te wees nie. Ine Reynierse, outeur van die topverkoper ‘Low-carb’ is lekker, bring alledaagse disse weer terug na die laekoolhidraat-hoevet-spyskaart. Met haar unieke deegresepte kan jy nou brood, muffins, oliebolle, nachos, pizza, vetkoek en selfs koeksisters geniet.
Om laekoolhidraat-maaltye voor te berei hoef nie vervelig of saai te wees nie. Ine Reynierse, outeur van die topverkoper ‘Low-carb’ is lekker, bring alledaagse disse weer terug na die laekoolhidraat-hoevet-spyskaart. Met haar unieke deegresepte kan jy nou brood, muffins, oliebolle, nachos, pizza, vetkoek en selfs koeksisters geniet, maar sonder die oortollige koolhidrate. Haar eenvoudige en fynproewermaaltye, waaronder ’n paar plaaslike gunstelinge asook gunstelinge van oor die wereld heen, sal die hele gesin laat vra na meer ... meer gesonde maaltye! As jy op soek is na eenvoudige en sakpasresepte vir ’n laekoolhidraat-leefstyl, is die boek jou beste bondgenoot.

More in Weight Control