Koors

Koors

Deon Meyer
4.548 Reviews
R 20.71
🚚 Ships in 3-5 work days

Deon Meyer

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU41665956
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Die Koors het byna almal gevat. Maar nie 13 jaar oue Nico Storm en sy pa nie. Wanneer hulle 'n nuwe samelewing vestig is die dorpsmense gou verdeeld, en verdediging teen die plunderende motorfietsbendes raak al moeiliker. Dis nie lank nie, of daar's moorde ... In Koors vertel die volwasse Nico Storm die verhaal van die moord op sy pa.
Die Koors het byna almal gevat. Maar nie 13 jaar oue Nico Storm en sy pa nie. Wanneer hulle 'n nuwe samelewing vestig met 'n groep swerflinge - en dit Amanzi doop - is die dorpsmense gou verdeeld, en verdediging teen die plunderende motorfietsbendes raak al moeiliker. Dis nie lank nie, of moord kom inderdaad ook na Amanzi. In Koors vertel die volwasse Nico Storm die verhaal van die moord op sy pa. 'n Aksiebelaaide nuwe rigting vir Deon Meyer!

What's in the box
1 x Book

More in Crime & Detection