Ikarus

Ikarus

Deon Meyer
4.619 Reviews
R 20.71
🚚 Ships in 3-5 work days

Deon Meyer

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU34168463
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Op 17 Desember spoel die lyk van Ernst Richter oop in die duine anderkant Parklands - die Ernst Richter, berugte internet-entrepreneur, baas van die omstrede webwerf Alibi.co.za wat 'n maand gelede so onverklaarbaar en sensasioneel verdwyn het.
Op 17 Desember spoel die lyk van Ernst Richter oop in die duine anderkant Parklands - die Ernst Richter, berugte internet-entrepreneur, baas van die omstrede webwerf Alibi.co.za wat 'n maand gelede so onverklaarbaar en sensasioneel verdwyn het. Selfs in normale omstandighede sou die Valke Bennie Griessel en Vaughn Cupido gesukkel het - by Alibi.co.za lieg almal soos tannetrekkers. Maar omstandighede is nie normaal nie. Want Griessel het weer aan die suip gegaan. En Cupido is verlief. Op een van die hoofverdagtes. En op 24 Desember begin 'n jong wynboer bieg voor 'n advokaat in Kaapstad, wat die hele saak op sy kop keer. Kersfees sal nooit weer dieselfde wees nie.

What's in the box
1 x Book

More in Crime & Detection