Enigma

Enigma

'n Angolese sakeman word met twee koeëlgate in sy bors in 'n hotelkamer in Kaapstad aangetref, en Kassie en Rooi moet di…
No reviews yet
R 27.90
🚚 Ships in 3-5 work days

'n Angolese sakeman word met twee koeëlgate in sy bors in 'n hotelkamer in Kaapstad aangetref, en Kassie en Rooi moet die saak ondersoek. Die kokaïen, ongeslypte diamante en edelgesteentes in sy bagas...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU101257016
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout
'n Angolese sakeman word met twee koeëlgate in sy bors in 'n hotelkamer in Kaapstad aangetref, en Kassie en Rooi moet die saak ondersoek. Die kokaïen, ongeslypte diamante en edelgesteentes in sy bagasie slaan hulle dronk. Wat doen 'n gesiene persoon, wat 'n minister kom adviseer het, met vermoedelik smokkelware in sy besit?

Kassie en Rooi moenie net 'n moord oplos nie, maar 'n gevaaarlike internasionale netwerk van kriminele aktiwiteite ontbloot.

More in Crime & Detection