Die Verkeerde Vrou

Die Verkeerde Vrou

Liela Oloffson het alles wat die meeste mense begeer. Skoonheid, roem, en 'n blink loopbaan as aktrise. Maar dan verdwyn…
4.918 Reviews
R 19.50
🚚 Ships in 3-5 work days

Liela Oloffson het alles wat die meeste mense begeer. Skoonheid, roem, en 'n blink loopbaan as aktrise. Maar dan verdwyn sy een Vrydagnag en die polisie moet die media se hulp inroep om haar te vind. ...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU91409202
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Liela Oloffson het alles wat die meeste mense begeer. Skoonheid, roem, en 'n blink loopbaan as aktrise. Maar dan verdwyn sy een Vrydagnag en die polisie moet die media se hulp inroep om haar te vind. Gesoute misdaadjoernalis Ami Prinsloo volg Liela se spoor soos 'n bloedhond van waar sy laas in Johannesburg gesien is, en selfs verder, tot by haar kinderdae. Kruip Liela weg of is sy gekaap? Of dalk ontvoer? En waaroor het sy en haar verloofde so hewig baklei net voor sy verdwyn het?

More in Crime & Detection