Die moord op Deveney Nel

Die moord op Deveney Nel

In 'n pragtige plattelandse dorpie ontvou 'n ondenkbare tragedie. Deveney Nel, 'n talentvolle 16-jarige, se lewe eindig …
5.03 Reviews
R 16.03
🚚 Ships in 3-5 work days

In 'n pragtige plattelandse dorpie ontvou 'n ondenkbare tragedie. Deveney Nel, 'n talentvolle 16-jarige, se lewe eindig skielik, en die gemeenskap, saam met die res van die land, is geruk. Julian Jans...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU98437903
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

In 'n pragtige plattelandse dorpie ontvou 'n ondenkbare tragedie. Deveney Nel, 'n talentvolle 16-jarige, se lewe eindig skielik, en die gemeenskap, saam met die res van die land, is geruk. Julian Jansen, skrywer van topverkoperboeke soos Moord op Stellenbosch, het as misdaadverslaggewer vir Rapport van die begin af oor die saak geskryf. Hy benut sy uitgebreide kontakte binne die polisie, sowel as onderhoude met vriende en familie om die gebeure te rekonstrueer en om Deveney Nel te eer.

What's in the box
1 x Book

More in Crime & Detection