Die keiser se duim

Die keiser se duim

Ella Neser en Lou Pepler werk weer saam as private ondersoekers. Maar die dag voor Ella op pad is Brugge toe, daag 'n fa…
4.84 Reviews
R 17.25
🚚 Ships in 3-5 work days

Ella Neser en Lou Pepler werk weer saam as private ondersoekers. Maar die dag voor Ella op pad is Brugge toe, daag 'n familielid van Lou se eks op en smeek hulle om hulp. Liesbet se broer en sy neef i...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU96246771
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Ella Neser en Lou Pepler werk weer saam as private ondersoekers. Maar die dag voor Ella op pad is Brugge toe, daag 'n familielid van Lou se eks op en smeek hulle om hulp. Liesbet se broer en sy neef is wynboere wat in Hongarye op 'n wynlandgoed naby Boedapest werk. Maar nou het hulle verdwyn. Lou moet tog dringend die twee jong boere in een stuk terugbring.

So vertrek Ella na België, en Lou na Boedapest. Maar iewers duskant die Donau regeer daar 'n mafioso met die mag van 'n keiser.

What's in the box
1 x Book

More in General - Fiction