Fiela se Kind

Fiela se Kind

Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkan…
5.04 Reviews
R 22.10
🚚 Ships in 3-5 work days

Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor 'n weggooilam wat een nag voor haar ...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU54590182
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor 'n weggooilam wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind?
Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor 'n weggooilam wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Die raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou oe by 'n bruin gesin in die Lange Kloof kry.

More in General - Fiction