Baba se eerste Beloftebybel

Baba se eerste Beloftebybel

Volkleur kartonboekie
4.917 Reviews
R 5.63
🚚 Ships in 3-5 work days

Volkleur kartonboekie

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU96617325
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Baba se eerste Beloftebybel

God se beloftes is kosbare geskenke wat ons kinders se lewens vir altyd verander as hulle dit verstaan en glo!

Baba se eerste Beloftebybel is 'n skatlike eerste kinderbybel wat die harte van die jongste kinders sal vasvang. Die hoë-gehalte kartonboekie is ideaal vir klein handjies om deur te blaai terwyl hulle die kleurvolle illustrasies geniet.

Baba se eerste Beloftebybel sluit in:
Lieflike waterverf illustrasies wat jong hartjies sal bekoor.
Twaalf spesiaal uitgesoekte verhale.
God se kernbeloftes, mooi verduidelik binne die Bybelverhale en beklemtoon met 'n geskenk ikoon om dit verstaanbaar vir kinders te maak.
Opregte gebede wat kinders en gesinne aanmoedig om gebed deel te maak van hul daaglikse lewens.

Vier die gawe van geloof en begelei jou kleinspan op 'n pad van vreugde en ontdekking van God se beloftes met hierdie kosbare Bybel!

Vir kinders tussen die ouderdom van 0 tot 4 jaar.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel 'Baby's first Promise Bible'.
Skrywer en illustreerder: Geskryf deur Ewald van Rensburg. Geïllustreer deur Leana Bothma.
Formaat: Kartonboekie
Bladsye: 28

What's in the box
1 x Kinder Bybelboek

More in Religion