Anton Rupert

Anton Rupert

Die verstommende storie van 'n sakelegende wat een van Afrika se welvarendste maatskappye uit niks opgebou het. Wat was …
5.01 Reviews
R 25.85

Die verstommende storie van 'n sakelegende wat een van Afrika se welvarendste maatskappye uit niks opgebou het. Wat was Anton Rupert se geheim? Sy sienings oor die skepping van werk en welvaart in 'n ...

Product Information

SKU95147250
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Die verstommende storie van 'n sakelegende wat een van Afrika se welvarendste maatskappye uit niks opgebou het. Wat was Anton Rupert se geheim? Sy sienings oor die skepping van werk en welvaart in 'n sukkelende ekonomie, is sy blywende nalatenskap met diepgaande lesse vir Suid-Afrika vandag. Sy storie is meer relevant as ooit. Hier vertel die gesoute sakeskrywer Ebbe Dommisse die volle verhaal, met kleur en anekdotes, in dié opgedateerde uitgawe van sy hoogaangeskrewe biografie van Rupert.

More in Business