Wereld van Wolwe : Boek 2

Wereld van Wolwe : Boek 2

Fanie Viljoen
5.05 Reviews
R 12.91
🚚 Ships in 3-5 work days

Fanie Viljoen

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU72767923
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout
Dis weird om te weet jy is ’n weerwolf. Maar dis ook cool.” Joshua Reinders se lewe het ’n wilde draai gegooi. Hy weet nou hy is ’n weerwolf. Maar dit bring ook ’n nuwe probleem: Sy pa mag glad daarvan uitvind nie, want hy jag weerwolwe. Netnou skiet hy ook sy eie seun. Dis weird om te weet jy is ’n weerwolf. Maar dis ook cool.” Joshua Reinders se lewe het ’n wilde draai gegooi. Hy weet nou hy is ’n weerwolf. Maar dit bring ook ’n nuwe probleem: Sy pa mag glad daarvan uitvind nie, want hy jag weerwolwe. Netnou skiet hy ook sy eie seun. Joshua moet nou leer hoe om die weerwolf-transformasie, sy TWEEDE ASEM, te hanteer.

Hy kan nie altyd vir volmaan wag voor hy in ’n weerwolf verander nie. Nie met al die nuwe gevare wat in Droomhoek opduik nie. Soos Gio, sy vorige pel, wat nou saans op hulle huis se dak rondsluip. En die vreemdeling met die donker verlede wat in Droomhoek opdaag. Bo dit alles pla ’n groter vraag vir Joshua: HOEKOM IS HY ’N WEERWOLF? Die antwoord lê diep in die Droomwoud. En Joshua moet dit daar gaan kry.

More in Science Fiction & Fantasy