Vlug

Vlug

Milla Roux is ’n veearts wat werk by ’n rehabilitasiesentrum vir sjimpansees in die DRK. Sy het as ’t ware “gevlug” daar…
4.914 Reviews
R 19.85
🚚 Ships in 3-5 work days

Milla Roux is ’n veearts wat werk by ’n rehabilitasiesentrum vir sjimpansees in die DRK. Sy het as ’t ware “gevlug” daarheen nadat haar man en seuntjie in Suid-Afrika rég langs haar doodgeskiet is tyd...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU73194123
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout
Milla Roux is ’n veearts wat werk by ’n rehabilitasiesentrum vir sjimpansees in die DRK. Sy het as ’t ware “gevlug” daarheen nadat haar man en seuntjie in Suid-Afrika rég langs haar doodgeskiet is tydens ’n mislukte motorkaping. Milla Roux is ’n veearts wat werk by ’n rehabilitasiesentrum vir sjimpansees in die DRK. Sy het as ’t ware “gevlug” daarheen nadat haar man en seuntjie in Suid-Afrika rég langs haar doodgeskiet is tydens ’n mislukte motorkaping. Sy stort hart en siel in haar werk en probeer ’n werklike verskil maak jeens die voortbestaan van ’n spesie waarvan die getalle besig is om só drasties te krimp . . .

Maar spoedig begin die skermutselings tussen regeringstroepe en rebelle-organisasies van die hele Kongo ’n gevaargebied maak, en kort voor lank is ook die rehabilitasiesentrum in die kruisvuur vasgevang. Saam met drie klein sjimpansee-wesies slaan ’n gewonde Milla wéér op die vlug, vergesel van die enigmatiese Graham Saunders van die organisasie Dokters sonder grense, wat na die DRK gekom het om van sy éie problematiese verlede te probeer ontsnap . . .

Vlug is ’n boeiende roman, propvol spanning en intrige, asook die meesleurende karakterverhoudinge waarvoor Wilna Adriaanse so bekend is.

More in Thrillers & Suspense