Vind God in die Gewone

Vind God in die Gewone

Ons raak afgestomp en gewoond aan 'n lewe waarin dit voel asof God afwesig is. Maar God woon in die gewone en ons moet l…
5.01 Reviews
R 20.26

Ons raak afgestomp en gewoond aan 'n lewe waarin dit voel asof God afwesig is. Maar God woon in die gewone en ons moet leer om Hom daarin te sien. Dit beteken dat ons opnuut die lewe beleef as betower...

Product Information

SKU95145837
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Ons raak afgestomp en gewoond aan 'n lewe waarin dit voel asof God afwesig is. Maar God woon in die gewone en ons moet leer om Hom daarin te sien. Dit beteken dat ons opnuut die lewe beleef as betowerend en vol van God se teenwoordigheid. Tom Smith help ons om 'n paar gewone gebruike as verkykers te gebruik om ons te help om meer bewus te raak van God se teenwoordigheid in ons lewe: ons slaap, wakker word, soek, eet, reis, werk, speel, seer, rus en in die dood.

More in Christian Living