Uit Die Beek 2026

Uit Die Beek 2026

Uit die Beek is net oor 'n 100 jaar oud. In hierdie uitgawe begin ons ons reis by Genesis. Ons lees in die Ou Testament …
5.01 Reviews
R 17.97

Uit die Beek is net oor 'n 100 jaar oud. In hierdie uitgawe begin ons ons reis by Genesis. Ons lees in die Ou Testament ook uit Eksodus, Rut, 1 Samuel, 2 Samuel, Ester, Psalms, Spreuke, Prediker en Je...

Product Information

SKU98933966
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Uit die Beek is net oor 'n 100 jaar oud. In hierdie uitgawe begin ons ons reis by Genesis. Ons lees in die Ou Testament ook uit Eksodus, Rut, 1 Samuel, 2 Samuel, Ester, Psalms, Spreuke, Prediker en Jesaja. In die Nuwe Testament lees ons uit Markus, 1 Korintiers, Filippense, 1 Tessalonisense, 2 Tessalonisense, 1 Timoteus en 2 Timoteus. Soos gewoonlik word die belangrikste seisoene van die kerkjaar in ag geneem. Mag jy, liewe leser, vanjaar opnuut hoor dat jy aan Jesus Christus behoort.

More in Christianity