Toulopers

Toulopers

Die 54 gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners tussen 13 en 15 jaar in gedagte. Die 54 gedi…
4.84 Reviews
R 13.78
🚚 Ships in 3-5 work days

Die 54 gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners tussen 13 en 15 jaar in gedagte. Die 54 gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners tussen 13 en 15...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU34617505
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Die 54 gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners tussen 13 en 15 jaar in gedagte.
Die 54 gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners tussen 13 en 15 jaar in gedagte. Van ernstiger temas tot glimlagverse, van rebelse gedigte tot dolverliefde SMS-poesie – al die bydraes in hierdie bundel is met een doel voor oe gekies: om tot moderne tieners se leefwereld te spreek. Die gedigte is geskryf deur 28 uiteenlopende digters met bekende skrywers soos Fanie Viljoen, Jaco Jacobs, Izak de Vries, Derick Muller, Franci Greyling, Martie Kruger, Ronelda Kamfer, Annie Klopper, Erns Grundling en Louise van Niekerk.

More in General - Fiction