Steierwerk

Steierwerk

Steierwerk bestaan uit 71 sonnette ryk aan 'n uiteenlopende ervaringswêreld. Benewens reis- en liefdesverse is daar die …
No reviews yet
R 22.50
🚚 Ships in 9-12 work days

Steierwerk bestaan uit 71 sonnette ryk aan 'n uiteenlopende ervaringswêreld. Benewens reis- en liefdesverse is daar die digterlike gesprek met groot geeste soos NP van Wyk Louw, Wilma Stockenström, Wi...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU101510774
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Steierwerk bestaan uit 71 sonnette ryk aan 'n uiteenlopende ervaringswêreld. Benewens reis- en liefdesverse is daar die digterlike gesprek met groot geeste soos NP van Wyk Louw, Wilma Stockenström, William Shakespeare, TS Eliot en John Keats, asook ekfrastiese verse oor visuele kunswerk, en gedigte oor musiek en argitektuur. Soos die titel suggereer, dien bogenoemde impulse as stellasies waarmee Myburg sy verse bou. Steierwerk is getuigskrif van Myburg se fyn en serebrale vakmanskap.

More in Poetry