Soekenjin

Soekenjin

Soekenjin is 'n kontempor re digbundel oor die Internet van Dinge. Dit is verse oor die soeke na liefde, na die self, na…
5.04 Reviews
R 17.25
🚚 Ships in 3-5 work days

Soekenjin is 'n kontempor re digbundel oor die Internet van Dinge. Dit is verse oor die soeke na liefde, na die self, na betekenis, na die regte woord en na banale inligting op die internet. En oor di...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU93815818
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout
Soekenjin is 'n kontempor re digbundel oor die Internet van Dinge. Dit is verse oor die soeke na liefde, na die self, na betekenis, na die regte woord en na banale inligting op die internet. En oor die aanspraak wat daagliks op ons aandag gemaak word en ons soms op vreemde afdraaipaadjies lei.

In hierdie opwindende bundel word die leser oorrompel met verbindings, net soos ons daaraan gewoond geraak het om via die internet aan almal anders verbind te wees. Daar is niemand anders wat soos Bibi Slippers met tegnologie in die Afrikaans digkuns omgaan nie.

More in Poetry