Skatryk

Skatryk

Waarom ons Beter Leef as Ons Voorsate
4.47 Reviews
R 18.11
🚚 Ships in 4-6 work days

Waarom ons Beter Leef as Ons Voorsate

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU92891193
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout
Hoekom is ons ryker as ons voorsate? Wat het 'n Indonesiese vulkaan en die Groot Trek gemeen? Hoe wen jy 'n W reldbeker? Dit is maar enkele van die vrae wat die gewilde Rapport-rubriekskrywer Johan Fourie onderhoudend verken in hierdie heerlik leesbare reis deur die geskiedenis.

Hoekom floreer een groep, maar 'n ander bly ''n sukkelbestaan voer? Fourie wys waarom die bouers van 'n samelewing - eerder as di wat afbreek - uiteindelik se vier. Boeiend en verrassend.

More in Social History