Siembamba

Siembamba

Mindie Rochebrandt is swanger met haar en advokaat Marius se eersgeborene - erfgenaam van die Rochebrandt-fortuin. Maar …
5.08 Reviews
R 18.63
🚚 Ships in 3-5 work days

Mindie Rochebrandt is swanger met haar en advokaat Marius se eersgeborene - erfgenaam van die Rochebrandt-fortuin. Maar n die onsmaaklike insident tydens haar ooievaarstee, die een waarheen h r mense ...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU93815807
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout
Mindie Rochebrandt is swanger met haar en advokaat Marius se eersgeborene - erfgenaam van die Rochebrandt-fortuin. Maar n die onsmaaklike insident tydens haar ooievaarstee, die een waarheen h r mense nie genooi was nie, het Mindie besef sy moet 'n streep trek. Van Marius en sy buie het sy genoeg gehad.

Sodra sy geboorte geskenk het, gaan sy sak en pak trek en met haar kind 'n nuwe lewe op De Rust begin. Enkele dae later bel Mindie se ma, Eona, hoogs beswaard. Mandelien, Mindie se tweelingsuster, ook swanger met haar en Sebastiaan se eersteling, antwoord nie haar oproepe nie. In Mandelien se meenthuis kom Mindie af op 'n gruwelike toneel: In die klein badkamer l haar suster se verminkte liggaam - uitgesprei soos 'n gevalle engel.

Wie verniel 'n swanger vrou en haar ongebore baba so wreedaardig? En hoekom? Siembamba, Madelein Rust se jongste roman, is 'n naelbyt-riller. Angswekkend, aksiebelaaid en propvol familiesages en onvoorspelbare intriges.

More in Romance