Saadjie en Spikkel

Saadjie en Spikkel

Saadjie en Spikkel is soos vinkel en koljander, maar terwyl hulle vriendskap groei, word hulle self groter. Vir Saadjie …
5.03 Reviews
R 11.70
🚚 Ships in 3-5 work days

Saadjie en Spikkel is soos vinkel en koljander, maar terwyl hulle vriendskap groei, word hulle self groter. Vir Saadjie beteken dit dat hy wortels kry. Maar Spikkel kry vlerke en sy kan nie wag om hul...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU72015544
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Saadjie en Spikkel is soos vinkel en koljander, maar terwyl hulle vriendskap groei, word hulle self groter. Vir Saadjie beteken dit dat hy wortels kry. Maar Spikkel kry vlerke en sy kan nie wag om hulle uit te toets nie.
Saadjie en Spikkel is soos vinkel en koljander, maar terwyl hulle vriendskap groei, word hulle self ook groter. Vir Saadjie beteken dit dat hy wortels kry. Maar Spikkel kry vlerke - en sy kan nie wag om hulle uit te toets nie. Al skei die lewe hulle van mekaar, vind ware vriende altyd hulle pad terug, en niemand is groter maats as Spikkel en Saadjie nie.

More in Classics