SALE
RGS Group Woorde wat Rym Opvodekundige Spelitjie

Brand: RGS Group
Kinders sal pret hê om woorde met dieselfde eindklanke te identifiseer en te pas. Woorde wat Rym stel jou kind op ‘n pr…
4.817 Reviews
R 10.00R 12.00
🚚 Ships in 3-5 work days

Kinders sal pret hê om woorde met dieselfde eindklanke te identifiseer en te pas. Woorde wat Rym stel jou kind op ‘n prettige manier bekend aan kort en lang vokaalfamilies sowel as agtervoegsels. Daa...

🛡️
Warranty
6-Month Limited Warranty.
↩️
Return Policy
Hassle-Free Exchanges & Returns for 7 Days.

Product Information

SKU91472856
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Kinders sal pret hê om woorde met dieselfde eindklanke te identifiseer en te pas.

Woorde wat Rym stel jou kind op ‘n prettige manier bekend aan kort en lang vokaalfamilies sowel as agtervoegsels. Daar word van jou kind verwag om - prente wat rym - rymwoorde te pas terwyl hy die 10 selfkorrigerende 3-stuk hout legkaarte voltooi.

Hierdie speletjie sal jou kind help om visuele waarnemingsvaardighede, konsentrasie en fokus, ruimtelike bewustheid, logiese denke, probleemoplossing en hand-oog-koördinasie te ontwikkel. Sluit 8 aktiwiteite in.

Geskik vir 1-4 spelers. Ouderdomme 5+ jaar.

What's in the box
10 x selfkorrigerende 3-stuk houtlegkaarte
Instruksies

More in Reading & Writing