Op Pad Met God: 366 Grootdruk-Dagstukke: Kies 'n Lewe Wat God Eer

366 Grootdruk-Dagstukke: Kies 'n Lewe Wat God Eer
5.010 Reviews
R 18.11
🚚 Ships in 3-5 work days

366 Grootdruk-Dagstukke: Kies 'n Lewe Wat God Eer

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU94034124
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Wil jy jou beste lewe leef, maar jy weet nie regtig hoe om dit reg te kry nie? Stap saam met topverkoper-outeur Angus Buchan en ontdek dat jy net in God 'n waarlik buitengewone lewe kan h .
In Op pad met God: 366 Grootdruk-dagstukke: Kies 'n lewe wat God eersal jy ontdek jy sal eers ware sukses, vrede en oorwinning smaak wanneer jy jou lewe op God en die beginsels in sy Woord bou. Die 366 grootdruk-dagstukke sal jou nader bring aan ons ewige Vriend, Jesus Christus, en jou help om die plan en doel te ontdek wat Hy vir jou lewe het. Jy sal opnuut besef die grootste se n kom wanneer jy voluit vir Hom leef.

What's in the box
1 x Boek

More in Christian Living