Onbeskryflike Genade

Onbeskryflike Genade

Ek is Stefaans Coetzee; Ek is 'n kind van God; Ek is 'n man en 'n pa; Ek is nie my verlede nie. Stefaans Coetzee is 'n o…
5.03 Reviews
R 16.38
🚚 Ships in 4-6 work days

Ek is Stefaans Coetzee; Ek is 'n kind van God; Ek is 'n man en 'n pa; Ek is nie my verlede nie. Stefaans Coetzee is 'n omroeper, boekresent, pa en man. Hy het ook 'n donker verlede, wat vier mense se ...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU92980358
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout
Ek is Stefaans Coetzee; Ek is 'n kind van God; Ek is 'n man en 'n pa; Ek is nie my verlede nie. Stefaans Coetzee is 'n omroeper, boekresent, pa en man. Hy het ook 'n donker verlede, wat vier mense se dood veroorsaak het. Daarna het hy boete gedoen vir sy dade.

Stefaans weier om deur daardie onvergeeflike daad gedefinieer te word. Hy is meer as sy verlede. Hy is 'n nuwe mens, 'n pa vir sy seuns, 'n man vir sy vrou en 'n boekliefhebber.

Hierdie is sy storie, van 'n dronk pa, donker kinderhuisjare en die begeerte om te behoort wat hom in die tronk laat beland. Dit is die verhaal van hunkering na 'n lewensmaat, 'n kind en 'n nuwe begin, los van sy gru-verlede.

Sy fisieke n geestelike bevryding tref 'n mens. Dit is 'n verhaal wat vertel en gelees moet word, 'n boodskap van hoop, liefde en inspirasie, 'n verhaal van onbeskrylike genade.

More in Christian Living