NLV Standaard Bybel, Kunsleer met Duimgrepe, Pienk Glinster

NLV Standaard Bybel, Kunsleer met Duimgrepe, Pienk Glinster

'n Pragtige nuwe uitgawe van die gewilde NLV-vertaling! Die ideale geskenk vir jong vroue. Die Nuwe Lewende Vertaling k…
5.04 Reviews
R 46.57
🚚 Ships in 7-9 work days

'n Pragtige nuwe uitgawe van die gewilde NLV-vertaling! Die ideale geskenk vir jong vroue. Die Nuwe Lewende Vertaling kombineer Skrifgetrouheid met 'n dinamiese, duidelike skryfstyl wat God se Woord ...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU96168251
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

'n Pragtige nuwe uitgawe van die gewilde NLV-vertaling! Die ideale geskenk vir jong vroue.

Die Nuwe Lewende Vertaling kombineer Skrifgetrouheid met 'n dinamiese, duidelike skryfstyl wat God se Woord kragtig oordra aan almal wat dit hoor en lees. Dit dra die boodskap van die oorspronklike tale oor in gemaklike Afrikaans. Die Nuwe Lewende Vertaling nooi lesers om die Bybelse teks hul eie te maak en God se verhaal vir hul eie lewe en die wêreld te ontdek. Dit beskik oor die volgende kenmerke:

  • Volledige teks van die NLV met verduidelikende voetnote
  • 10-punt lettergrootte
  • Dubbelkolom-uitleg
  • 8 volkleur-kaarte
  • Kunsleer-omslag
  • 1400 bladsye
  • Merklint
  • Duimgrepe

What's in the box
1 x Book

More in Bibles