NLV Standaard Bybel, Kunsleer met Duimgrepe, Olyfgroen met Goue Blomme

'n Pragtige nuwe uitgawe van die gewilde NLV-vertaling! Die ideale geskenk vir vroue. Die Nuwe Lewende Vertaling kombin…
5.01 Reviews
R 38.16

'n Pragtige nuwe uitgawe van die gewilde NLV-vertaling! Die ideale geskenk vir vroue. Die Nuwe Lewende Vertaling kombineer Skrifgetrouheid met 'n dinamiese, duidelike skryfstyl wat God se Woord kragt...

Product Information

SKU96168241
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

'n Pragtige nuwe uitgawe van die gewilde NLV-vertaling! Die ideale geskenk vir vroue.

Die Nuwe Lewende Vertaling kombineer Skrifgetrouheid met 'n dinamiese, duidelike skryfstyl wat God se Woord kragtig oordra aan almal wat dit hoor en lees. Dit dra die boodskap van die oorspronklike tale oor in gemaklike Afrikaans. Die Nuwe Lewende Vertaling nooi lesers om die Bybelse teks hul eie te maak en God se verhaal vir hul eie lewe en die wêreld te ontdek. Dit beskik oor die volgende kenmerke:

  • Volledige teks van die NLV met verduidelikende voetnote
  • 10-punt lettergrootte
  • Dubbelkolom-uitleg
  • 8 volkleur-kaarte
  • Kunsleer-omslag
  • 1400 bladsye
  • Merklint
  • Duimgrepe

What's in the box
1 x Bybel

More in Bibles