NLV My Kreatiewe Joernaal-Bybel, Kunsleer, Goue Blare

Ontdek die vreugde van kreatiewe stilword by God! My kreatiewe Joernaal-Bybel bevat die volledige teks van die Nuwe Lew…
5.03 Reviews
R 65.24
🚚 Ships in 7-9 work days

Ontdek die vreugde van kreatiewe stilword by God! My kreatiewe Joernaal-Bybel bevat die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling en ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur. Elke bladsy h...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU95918834
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Ontdek die vreugde van kreatiewe stilword by God!

My kreatiewe Joernaal-Bybel bevat die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling en ongeveer 400 woordkuns-teksverse om in te kleur. Elke bladsy het breë kantlyne met óf 'n woordkuns-teksvers, óf lyntjies waar gebede, notas en ander persoonlike inskrywings gedoen kan word.

Ervaar vrede, vernuwing en inspirasie in jou geloofslewe wanneer jy stil word met die Woord van God en nadink oor die waarhede daarin terwyl jy die woordkuns-verse inkleur.
- Volledige teks van die NLV in enkelkolom-uitleg
- Lesersvriendelike 8.5 punt lettergrootte
- Breë kantlyne met lyntjies spesiaal vir gedagtes, gebede, notas en ander persoonlike inskrywings
- Ongeveer 400 woordkuns-teksverse
- Indeks van woordkuns-teksverse

What's in the box
1 x Bybel

More in Bibles