NLV Die Familiebybel - Kunsleer

NLV Die Familiebybel - Kunsleer

Die Familiebybel sal God se Woord lewend maak in gesinne. Hierdie Bybel met die volledige teks van die Bybel Nuwe Lewend…
5.03 Reviews
R 116.57
🚚 Ships in 7-9 work days

Die Familiebybel sal God se Woord lewend maak in gesinne. Hierdie Bybel met die volledige teks van die Bybel Nuwe Lewende Vertaling beskik oor die volgende unieke kenmerke: 'n Stamboom. 'n Afdeling ...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU38197665
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Buy Now, Pay Later

Split your purchase into easy payments

Interest Rate0% Interest
Payment Period6 months
  • 15% deposit then pay monthly - that's only R 17.49 upfront!
  • No interest - you only pay the product price
  • Quick approval - decision within 1-2 business days
  • Secure - ID verification required for your protection

Die Familiebybel sal God se Woord lewend maak in gesinne. Hierdie Bybel met die volledige teks van die Bybel Nuwe Lewende Vertaling beskik oor die volgende unieke kenmerke:
'n Stamboom.
'n Afdeling wat die oorsprong en gesag van die Bybel bespreek.
'n Afdeling getiteld "Waar staan dit in die Bybel?" wat Skrifverwysings gee vir belangrike gebeurtenisse in die Bybel, bekende teksgedeeltes, profesieë oor Jesus, Jesus se wonderwerke en sy gelykenisse.
'n Afdeling getiteld "Wat sê die Bybel oor ... " waarin 'n wye spektrum onderwerpe, van aborsie tot wysheid, alfabeties en tematies ingedeel is met Skrifverwysings oor waar om meer daaroor te lees.

Die Familiebybel sal gesinne aanmoedig om weer saam om die Woord van God bymekaar te kom en sal lesers opnuut laat besef watter opwindende erfenis God vir ons het.

8 volkleurkaarte
Groot lettertipe
2 merklinte
Bladsye is goudgerand
Geskenk aan-bladsy
Voetnote om verstaan van teks te vergemaklik
Poëtiese gedeeltes in poëtiese styl geset
12-punt lettergrootte
Grootte: 269 x 82 x 329mm

What's in the box
1 x NLV Bybel

More in Bibles