'n Grootwordgids vir Seuns

'n Grootwordgids vir Seuns

Vriendelike, gerusstellende en positiewe gidse vir seuns en meisies wat puberteit nader. Puberteit- en ouerskapkenners A…
4.843 Reviews
R 8.58
🚚 Ships in 3-5 work days

Vriendelike, gerusstellende en positiewe gidse vir seuns en meisies wat puberteit nader. Puberteit- en ouerskapkenners Anika Naik en Phil Wilkinson behandel enige bekommernisse wat jong lesers mag hê ...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU54643230
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout
Vriendelike, gerusstellende en positiewe gidse vir seuns en meisies wat puberteit nader. Puberteit- en ouerskapkenners Anika Naik en Phil Wilkinson behandel enige bekommernisse wat jong lesers mag hê oor wat “normaal” is, verbeter lesers se selfbeeld en stel hul gerus oor al die veranderinge wat hul gaan ondergaan tydens puberteit. Vriendelike, gerusstellende en positiewe gidse vir seuns en meisies wat puberteit nader. Hierdie boeke verduidelik al die veranderings wat met tieners gaan gebeur soos hul grootword en ook hoe hierdie veranderinge hulle sal laat voel. Die dek alles van menstruasie en borste-ontwikkeling tot hare op jou lyf en persoonlike higiëne vir meisies, en lyfhare en stemveranderinge tot buie en selfvertroue vir seuns. Puberteit- en ouerskapkenners Anika Naik en Phil Wilkinson behandel enige bekommernisse wat jong lesers mag hê oor wat “normal” is, verbeter lesers se selfbeeld en stel hul gerus oor al die veranderinge wat hul gaan ondergaan tydens puberteit. Die boeke bevat ook leefstyladvies oor onderwerpe soos gesonde eetgewoontes en oefening, en inligting oor hoe puberteit die teenoorgestelde geslag beïnvloed.

Onderwerpe sluit in: Wat is puberteit?; Wat gebeur wanneer?; Hoe werk hormone?; Groei en groei; 'n Dieper stem; Verpestelike puisies; Hare net waar jy kyk; Jou eerste skeer; ’n Sweterige storie; Daar onder; Nog veranderinge daar onder; Nuwe gevoelens; Wat is seks?; Hoe word babas gemaak?; ’n Goeie selfbeeld; Buierigheid; Beheer jou buie; Gesonde eetgewoontes; Die voordele van oefening; Privaatheid en jou lyf; Puberteit vir meisies; Meisies het ook probleme.

What's in the box
1 x Book

More in Environment, Nature & Society