'n Ewige Kroon

'n Ewige Kroon

Jy is Meer as Wat jy Glo
4.511 Reviews
R 16.38
🚚 Ships in 3-5 work days

Jy is Meer as Wat jy Glo

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU95769252
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout
In 'n Ewige kroon vertel die gewese Mej. Heelal en Mej. Suid-Afrika Demi-Leigh Tebow hoe gevaarlik dit is om ons identiteit aan ons prestasies te koppel.

Ontdek wie jy geskape is om te wees, en hoe jy jou platform kan gebruik om 'n verskil te maak. Demi verweef haar lewensverhaal met die insigte wat sy langs pad verwerf het, en wys hoe jy kan leer om op jou groter roeping te fokus eerder as op jou aspirasies, en 'n voetspoor van betekenis kan nalaat, eerder as een van sukses.

More in Personal Growth