SALE
My Inkleur en Leer Psalmboek DEEL 1

My Inkleur en Leer Psalmboek DEEL 1

Hierdie pragtige boek is nie sommer net 'n inkleurboek nie. Die boek is vol met Psalms wat al duisende jare gelede gesk…
5.01 Reviews
R 11.00R 13.20
🚚 Ships in 6-8 work days

Hierdie pragtige boek is nie sommer net 'n inkleurboek nie. Die boek is vol met Psalms wat al duisende jare gelede geskryf is deur bekende Bybelse digters, soos koning Dawid. Elke week sing ons hier...

🛡️
Warranty
6-Month Limited Warranty.
↩️
Return Policy
Hassle-Free Exchanges & Returns for 7 Days.

Product Information

SKU64112577
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Hierdie pragtige boek is nie sommer net 'n inkleurboek nie. Die boek is vol met Psalms wat al
duisende jare gelede geskryf is deur bekende Bybelse digters, soos koning Dawid. Elke week
sing ons hierdie Psalms in die kerk om die Here ons God te loof en te eer. Van die Psalms is
vrolike lofliedere, ander Psalms sing oor die verkeerde dinge wat ons as mense doen, waarvoor
ons vergewing vra. Party Psalms sing ons as ons in moeilike tye is waar ons die hulp van die
Here nodig het.

What's in the box
1 x A4 book

More in Colouring