My Groot Dierestorieboek

My Groot Dierestorieboek

My Groot dierestorieboek vat my terug na kamp uitstappies saam myPa. Hy was mal oor die Bosveld en het altyd vir ons sto…
No reviews yet
R 17.21

My Groot dierestorieboek vat my terug na kamp uitstappies saam myPa. Hy was mal oor die Bosveld en het altyd vir ons stories vertel vandie diere wat ons daai dag aanskou het. Ek het later eers die waa...

Product Information

SKU99933933
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

My Groot dierestorieboek vat my terug na kamp uitstappies saam my

Pa. Hy was mal oor die Bosveld en het altyd vir ons stories vertel van

die diere wat ons daai dag aanskou het. Ek het later eers die waarde

van die stories besef, as 'n manier om ons wêreld uitkyk te vorm en

om ons te help deur moeilike tye. Die stories in hierdie boek is my eie

en is perfek vir sterreaande om die kampvuur, saam lees voor bedtyd

of vir kinders wat self begin lees. Ek hoop julle vind net soveel genot

om die avonture van die diertjies te volg as wat ek altyd het.

What's in the box
1 x Book

More in Animal Stories