My Eerste Jaar: 'n Onthou-Boek Vir Seuntjies

Koester die herinneringe aan jou babaseuntjie se eerste lewensjaar! My eerste jaar - 'n onthou-boek vir seuntjies is 'n …
4.85 Reviews
R 8.58
🚚 Ships in 3-5 work days

Koester die herinneringe aan jou babaseuntjie se eerste lewensjaar! My eerste jaar - 'n onthou-boek vir seuntjies is 'n pragtige onthou-boek waarin jy die spesiale oomblikke in jou babaseuntjie se eer...

🛡️
Warranty
Non-Returnable.

Product Information

SKU93411762
Stock StatusIn Stock
Safe Checkout

Koester die herinneringe aan jou babaseuntjie se eerste lewensjaar!
My eerste jaar - 'n onthou-boek vir seuntjies is 'n pragtige onthou-boek waarin jy die spesiale oomblikke in jou babaseuntjie se eerste jaar kan vasvang. Daar is genoeg plek om spesiale herinneringe, familiebesonderhede en mylpale aan te teken, asook oorgenoeg plek om foto's in te plak. Daar is ook twee koevertjies vir sy hospitaalbandjie en eerste haarlokkie.
My eerste jaar - 'n onthou-boek vir seuntjies is 'n tydlose geskenk vir nuwe ouers.

What's in the box
1 x Boek

More in Parenting & Family Relationships